FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R999.



FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R999.



Welkom by Juffrou – Blom

Welkom by Juffrou Personalised Teacher Doormat 🌸

Maak ’n onderwyser se klaskamer ekstra spesiaal met ons Welkom by Juffrou deurmat. ’n Oulike en persoonlike manier om leerders elke dag by die klas te verwelkom.

Die mat kan met die juffrou se naam gepersonaliseer word. Tik eenvoudig die naam wat jy wil hê in die notas-blokkie wanneer jy bestel.

All our mats are 70 × 40 cm and made from 100% natural coir fibre — durable, eco-friendly, and hand-painted with care.

Maak asseblief seker dat die naam korrek gespel is voordat jy jou bestelling plaas.




Related Items